Onderhoudkennisgewing: Neem asseblief kennis dat die binnenshuise Hidro-swembad gesluit sal wees van 21–27 Oktober 2024 vir onderhoud. Al die buite-swembaddens sal steeds operasioneel bly. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Die jaarlikse prysverhoging vind plaas op 1 Maart. Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van akkommodasie word direk by die oord gedoen. Vir meer inligting kontak ons sentrale besprekingskantoor by +27 11 919 9092 of die oord by +27 15 386 8000.
Dagbesoekers sal, na gelang van kapasiteit, op die oorde toegelaat word.