Kennisgewing:
Neem asseblief kennis dat die waterglybaan van 18 Mei tot 26 Junie 2026 gesluit sal wees vir noodsaaklike instandhoudingswerk.
Al die ander swembaddens sal oop wees.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Dankie by voorbaat.
ATKV-Eiland Spa
Kennisgewings:
- Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd ’n addisionele koste gehef word.
- OTM op die perseel beskikbaar.
Fasiliteite by Eiland Spa
Koswerf-restaurant
Kits-Koswerf
Winkel
Drankwinkel
Wassery
Skoonheidsalon
Biblioteek
Aktiwiteite by Eiland Spa
Hidro: Warm binneswembad
Warm buiteswembad
Koue buiteswembad
Waterglybaan
Sauna
Gimnasium
Minigholf
Perderitte
Tennisbane
Vlugbal
Potspel
Monsterskaak
Braai-area
Tafeltennis
Padelbaan
Voëlkyk
Staproetes
Fietsryroetes
Visvang
Virtuele-Realiteit-Ervaring
Besienswaardighede in die omgewing
- Hans Merensky-natuurreservaat
- Miami Canners-fabriek
- Tsonga-kraal
- Gravelotte en Leydsdorp
- Wegraakbosch-kaasplaas
- Agatha-krokodilplaas
- Hoedspruit-reptielsentrum
- Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum
- Krugerwildtuin
- Boomtoprit (Magoebaskloof)
- Debegeni-waterval
- Tzaneen Lion & Predator Park
- Kremetartboom naby Gravelotte