Skip to the content

Die jaarlikse prysverhoging vind plaas op 1 Maart. Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van akkommodasie word direk by die oord gedoen. Vir meer inligting kontak ons sentrale besprekingskantoor by +27 11 919 9092 of die oord by +27 15 386 8000.

Promosie

Bespreek enige 2 nagte en ontvang 1 nag gratis!

Geldig van 19 Augustus tot 19 September 2019