4 - 6-Slaper Rondawel
![]() |
90m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Eenheid met 2 aparte slaapkamers. 1 Kamer het ‘n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Slaapbank vir 2 kinders onder 18 in die leefarea. Kombuis ten volle toegerus met eetgerei. Mikrogolf, stoof en medium yskas. Lugversorging en DStv. Braai-area.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |