2-Slaper Rondawel

35m2

Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg

Eenheid met 1 slaapkamer met ʼn dubbelbed. Die badkamer het ʼn stort. Die kombuis is ten volle toegerus met oond en mikrogolf en is ten volle toegerus vir 2 mense. Die eenhede het lugversorging, DStv en ʼn braaifasiliteit buite. Daar is nie ʼn aparte leefarea nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Buitebankie

Braai-area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig