2 - 4-Slaper Rondawel

49m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Die eenheid het 1 slaapkamer met ʼn dubbelbed. Oopplanleefarea met stapelbeddens, geskik vir kinders. Badkamer met ʼn stort. Die kombuis is ten volle toegerus met mikrogolfoond, induksiestoof en medium yskas. Braaifasiliteit buite. 

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Buitebankie

Braai-area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig