Skip to the content

Rolstoel vriendelike eenheid

Hierdie 4-bedeenheid bestaan uit twee aparte slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die ander slaapkamer twee enkelbeddens. Die eenheid beskik oor ’n oopplankombuis/leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei, ’n mikrogolfoond, stoof en ’n mediumgrootte yskas. Dié eenheid is spesiaal rolstoeltoeganklik vir die kombuis en badkamer. Hierdie eenheid het lugverkoeling, ’n televisie en badhanddoeke. Die badkamer het ’n stort, aparte wasbak en toilet. Die eenheid het ’n stoep met ’n braai-area, en die oprit is geplavei wat die eenheid maklik toeganklik maak. (Maksimum vier persone)

Eenhede

2, 4 & 6 Slaper Eenhede

Youth Tents ATKV Eiland Spa

Jeugtuiste

84 Persone - geskik vir enige skool-of kerkgroep

Woonwa-en-kampeerterrein

Woonwa-en-Kampeerterrein