Kampering: Blok C - Tente of Sleepwa
![]() |
100m2 |
![]() |
Akkommodeer 6 gaste |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
Slegs tente! Kampeerplekke het gedeelde ablusie- en opwasfasiliteite. Eie braaifasiliteite en elektrisiteit; water naby. Naby ontspanningsgeriewe geleë. Hierdie is slegs 'n kampeerplek, geen kamer/beddens word verskaf nie. Bring eie tent of karavaan.
Geriewe
![]() |
Gedeelde Ablusiefasiliteite |
![]() |
Gedeelde opwasfasiliteite |
![]() |
Braai |
![]() |
Kragpunt by elke staanplek |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |