Kampering: Blok C - Dubbel As

100m2

Akkommodeer 6 gaste

Gedeelde ablusiefasiliteite


Kampeerplekke het gedeelde ablusie- en opwasfasiliteite. Eie braaifasiliteite en elektrisiteit; water naby. Naby ontspanningsgeriewe geleë. Hierdie is slegs 'n kampeerplek, geen kamer/beddens word verskaf nie. Geskik vir dubbel-as-karavaan.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Gedeelde Ablusiefasiliteite

Gedeelde opwasfasiliteite

Braai

Kragpunt by elke staanplek

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig