Woonwa -en kampeerterrein
Die kampterrein beskik oor vyf groot 3-sterablusieblokke met opwasgeriewe en familiebadkamer. Die staanplekke het elk sy eie braaifasiliteit met elektrisiteit en water naby. Die kampterrein is binne loopafstand van al die ontspanningsfasiliteite.
Geplaveide staanplekke
Hierdie 13 staanplekke het plaveisel van 8 m x 6 m en die elektrisiteit en water is naby.
CAMPVIEW
Oorweeg jy dit om ATKV-Eiland Spa te besoek?
Wonder jy hoe dit hier by ons lyk?
Nou het jy die geleentheid om die oord uit die gemak van jou eie huis te ervaar met Campview se 360 virtuele toer. Loer gerus hier om te sien hoe jou eenheid of staanplek lyk en wat die oord het om te bied. Hierdie virtuele toer maak jou vakansiebeplanning selfs nog makliker
Sien alle akkommodasie
Eenhede
2, 4 & 6 Slaper Eenhede
Jeugtuiste
84 Persone - geskik vir enige skool-of kerkgroep
Rolstoelvriendelike eenheid
4 Slaper Eenhede
Woonwa-en-kampeerterrein
Woonwa-en-Kampeerterrein
Old Eiland road (R529)
Hans Merensky
natuurreservaat
Letsitele
0885
Tel. +27 15 386 8000
Faks. +27 15 386 8032
E-pos: eilandspa@atkv.org.za