Kampering: Blok E - Geplavei (Rolstoel Vriendelik)

100 m2

6 gaste

Gedeelde ablusiefasiliteite


Kampeerplekke het gedeelde ablusie(rolstoel vriendelik)- en opwasfasiliteite. Eie braaifasiliteite en elektrisiteit; water naby. Naby ontspanningsgeriewe geleë. Slegs kampeerplek, geen kamer/beddens word verskaf nie. Bring eie tent of karavaan.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Gedeelde ablusiefasiliteite

Gedeelde opwasfasiliteite

Braai

Kragpunt by elke staanplek

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig