Fasiliteite

ATKV-Eiland Spa is ewe gewild onder jonk en oud en bied rus vir jou siel in die Bosveld.

Kennisgewing:

Neem asseblief kennis dat die waterglybaan van 18 Mei tot 26 Junie 2026 gesluit sal wees vir noodsaaklike instandhoudingswerk. 

Al die ander swembaddens sal oop wees.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Dankie by voorbaat.

ATKV-Eiland Spa

Kennisgewings:
  • Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd ’n addisionele koste gehef word.
  • OTM op die perseel beskikbaar.

Fasiliteite by Eiland Spa

Koswerf-restaurant

Kits-Koswerf

Winkel

Drankwinkel

Wassery

Skoonheidsalon

Biblioteek

Aktiwiteite by Eiland Spa

Hidro: Warm binneswembad

Warm buiteswembad

Koue buiteswembad

Waterglybaan

Sauna

Gimnasium

Minigholf

Perderitte

Tennisbane

Vlugbal

Potspel

Monsterskaak

Braai-area

Tafeltennis

Padelbaan

Voëlkyk

Staproetes

Fietsryroetes

Visvang

Virtuele-Realiteit-Ervaring

Besienswaardighede in die omgewing

  • Hans Merensky-natuurreservaat
  • Miami Canners-fabriek
  • Tsonga-kraal
  • Gravelotte en Leydsdorp
  • Wegraakbosch-kaasplaas
  • Agatha-krokodilplaas
  • Hoedspruit-reptielsentrum
  • Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum
  • Krugerwildtuin
  • Boomtoprit (Magoebaskloof)
  • Debegeni-waterval
  • Tzaneen Lion & Predator Park
  • Kremetartboom naby Gravelotte