Kennisgewings:
- Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.
- OTM Beskikbaar op die perseel.
Fasiliteite by Eiland Spa
Restaurant
Kits Koswerf
Winkel
Drank Winkel
Wassery
Skoonheid Salon
Biblioteek
Aktiwiteite by Eiland Spa
Hidro: Verhitte Binnehuise Swembad
Sauna
Gimnasium
Koue Swembad
Verhitte Swembad
Waterwurm
Minigholf
Perderitte
Tennis
Vlugbal
Potspel
Groot skaakbord
Braai-area
Tafeltennis
Padel baan
Voël kyk
Stap roetes
Fietsry roetes
Visvang
Besienswaardighede in die omgewing
- Hans Merensky-natuurreservaat
- Tsonga-kraal
- Gravelotte en Leydsdorp
- Wegraakbosch-kaasplaas
- Agatha-krokodilplaas
- Hoedspruit reptielsentrum
- Moholoholo wild rehabilitasie sentrum
- Miami Canners-fabriek
- Krugerwildtuin
- Boomtoprit (Magoebaskloof)
- Debegeni-waterval
- Tzaneen Lion & Predator Park - Letaba River Lodge
- Kremetart boom naby Gravelotte