EILAND SPA

Tariewe | Galery | Kwotasie

EILAND SPA

Tariffs | Gallery | Quotation

RONDAWELS

Driestergegradeerde eenhede met lugverkoeling wat 2 tot 6 mense kan huisves.

RONDAVELS

Three-star units with air-conditioning that can accommodate 2 to 6 persons.

WOONWA- EN KAMPEERTERREIN

Staanplekke toegerus met kragpunte en netjiese ablusieblokke.

CARAVAN AND CAMPING SITE

Stands equipped with power points and neat ablution blocks.

JEUGTUISTE

Dié tuiste bestaan uit twee vleuels wat 88 persone kan huisves.
Dit beskik oor ’n toegeruste kombuis, ’n braaiplek en opwasgeriewe.

YOUTH HOSTEL

This hostel consists of two wings that can accommodate 88 persons.
It offers a well-equipped kitchen, a braai area, and washing up facilities.

T: +27 15 386 8000
F: +27 15 386 8032
E: eilandspa@atkv.org.za